Genesis 27:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Toe het sy pa, Isak, hom geantwoord: “Ver van die vrugbare grond van die aarde sal jou woonplek wees, en ver van die dou van die hemel daar bo.+ Genesis 36:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Esau het dus in die bergstreek Seïr gaan woon.+ Esau word ook Edom genoem.+ Deuteronomium 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Moenie met hulle in ’n geveg betrokke raak nie, want ek sal nie ’n deel van hulle land aan julle gee nie, nie eers die grootte van ’n voetspoor nie, want ek het die berg Seïr aan Esau as sy besitting gegee.+ Josua 24:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe het ek vir Isak Jakob en Esau gegee.+ Later het ek vir Esau die berg Seïr as sy besitting gegee,+ en Jakob en sy seuns het na Egipte afgetrek.+
39 Toe het sy pa, Isak, hom geantwoord: “Ver van die vrugbare grond van die aarde sal jou woonplek wees, en ver van die dou van die hemel daar bo.+
5 Moenie met hulle in ’n geveg betrokke raak nie, want ek sal nie ’n deel van hulle land aan julle gee nie, nie eers die grootte van ’n voetspoor nie, want ek het die berg Seïr aan Esau as sy besitting gegee.+
4 Toe het ek vir Isak Jakob en Esau gegee.+ Later het ek vir Esau die berg Seïr as sy besitting gegee,+ en Jakob en sy seuns het na Egipte afgetrek.+