Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Van die ram vir die inhuldiging,+ wat vir Aäron en sy seuns geoffer is, moet jy die bors van die beweegoffer heilig, wat heen en weer beweeg is, sowel as die boud van die heilige deel, wat bygedra is. 28 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word. Dit is ’n permanente wetsvoorskrif wat die Israeliete moet nakom, want dit is ’n heilige deel, en dit sal ’n heilige deel word wat deur die Israeliete gegee moet word.+ Dit is hulle heilige deel vir Jehovah uit hulle vrede-offers.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel