Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 14:49-53
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 Om die huis van onreinheid* te reinig, moet hy twee voëls, sederhout, helderrooi materiaal en hisop neem.+ 50 Hy moet die een voël doodmaak oor ’n kleihouer met vars water. 51 Dan moet hy die sederhout, die hisop, die helderrooi materiaal en die lewende voël neem en dit doop in die bloed van die voël wat doodgemaak is en in die vars water, en hy moet dit sewe keer in die rigting van die huis spat.+ 52 En hy moet die huis van onreinheid* reinig met die bloed van die voël, die vars water, die lewende voël, die sederhout, die hisop en die helderrooi materiaal. 53 Dan moet hy die lewende voël buite die stad in die oop veld vrylaat en vir die huis versoening doen, en dit sal rein wees.

  • Numeri 19:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En die priester moet sederhout, hisop+ en helderrooi materiaal neem en dit in die vuur gooi waarop die koei verbrand word.

  • Numeri 19:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “‘’n Rein man moet die as van die koei bymekaarmaak+ en dit buite die kamp op ’n rein plek sit, en dit sal deur die gemeenskap van Israel gehou word om water voor te berei wat vir reiniging gebruik sal word.+ Dit is ’n sonde-offer.

  • Psalm 51:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Reinig my van my sonde met hisop, sodat ek rein kan wees.+

      Was my, sodat ek witter as sneeu kan wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel