Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 10:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hy het geantwoord: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+ 28 Hy het vir hom gesê: “Jy het reg geantwoord. Hou aan om dit te doen, en jy sal die lewe ontvang.”+

  • Romeine 10:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Moses het die volgende geskryf oor die regverdigheid wat deur middel van die Wet verkry word: “Die mens wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe.”+

  • Galasiërs 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Die Wet is egter nie op geloof gebaseer nie. Maar “enigiemand wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel