Spreuke 16:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Grys hare is ’n pragtige kroon*+wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+ Spreuke 20:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die prag van jong manne is hulle krag,+en die versiering van ou manne is hulle grys hare.+