Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 10:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “En by julle vreugdevolle geleenthede+ – julle feeste+ en die begin van julle maande – moet julle op die trompette blaas wanneer julle brandoffers+ en vrede-offers*+ offer. Hulle sal vir julle dien as ’n herinnering voor julle God. Ek is Jehovah julle God.”+

  • 1 Kronieke 23:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Hulle het gehelp wanneer die brandoffers aan Jehovah geoffer is op die Sabbatte,+ die nuwemane+ en gedurende die feestye,+ volgens wat in die Wet geskryf is, en hulle het dit gereeld voor Jehovah gedoen.

  • 2 Kronieke 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek gaan nou ’n huis vir die naam van Jehovah my God bou. Ek sal dit vir hom heilig sodat ek geurige reukwerk+ voor hom kan brand, sodat die stapelbrode*+ altyd daar gesit kan word en sodat brandoffers gebring kan word in die oggend en in die aand,+ op die Sabbatte,+ op die nuwemane+ en gedurende die feestye+ van Jehovah ons God. Dit is die dinge wat Israel altyd moet doen.

  • Nehemia 10:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Ons het onsself ook verplig om elke jaar ’n derde van ’n sikkel* te gee vir die diens van die huis* van ons God,+ 33 vir die stapelbrode,*+ vir die gereelde graanoffer,+ vir die gereelde brandoffer van die Sabbatte+ en die nuwemane+ en vir die vasgestelde feeste,+ vir die heilige dinge, vir die sonde-offers+ om vir Israel versoening te doen en vir al die werk van die huis van ons God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel