Eksodus 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 God het die volk dus met ’n ompad laat gaan, op die weg deur die wildernis by die Rooisee.+ Die Israeliete het nietemin ordelik, soos groepe soldate, uit Egipte vertrek.
18 God het die volk dus met ’n ompad laat gaan, op die weg deur die wildernis by die Rooisee.+ Die Israeliete het nietemin ordelik, soos groepe soldate, uit Egipte vertrek.