Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 34:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 En julle moet uit elke stam een hoofman neem om die land as julle erfenis te verdeel.+

  • Deuteronomium 32:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Toe die Allerhoogste aan die nasies hulle erfdeel gegee het,+

      toe hy die kinders van Adam* van mekaar geskei het,+

      het hy die grens van die volke vasgestel+

      volgens die getal van die kinders van Israel.+

  • Josua 19:51
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Dit was die erfdele wat die priester Eleaʹsar, Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel in Silo+ voor Jehovah, by die ingang van die tent van samekoms,+ deur middel van die lot verdeel het.+ So het hulle die verdeling van die land voltooi.

  • Handelinge 17:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 En hy het uit een mens+ elke nasie van die mensdom gemaak om op die hele aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye bepaal en die grense gestel van waar mense sou woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel