Numeri 4:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “’n Sensus moet opgeneem word van die seuns van Gerson+ volgens hulle vaderhuise en volgens hulle families. 23 Jy moet almal registreer wat tussen 30 en 50 jaar oud is en wat in die groep is wat toegewys is om in die tent van samekoms te dien.
22 “’n Sensus moet opgeneem word van die seuns van Gerson+ volgens hulle vaderhuise en volgens hulle families. 23 Jy moet almal registreer wat tussen 30 en 50 jaar oud is en wat in die groep is wat toegewys is om in die tent van samekoms te dien.