Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 12:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Daarna het die volk van Haʹserot af vertrek+ en in die wildernis Paran kamp opgeslaan.+

  • Numeri 13:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Hulle het na Moses en Aäron en die hele gemeenskap van Israel in die wildernis Paran, by Kades, teruggekeer.+ Hulle het ’n verslag aan die hele gemeenskap van Israel gelewer en vir hulle die vrugte van die land gewys.

  • Deuteronomium 1:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 Dit is wat Moses vir die hele Israel gesê het in die Jordaanstreek in die wildernis, op die woestynvlaktes oorkant Suf, tussen Paran, Tofel, Laban, Haʹserot en Di-Sahab. 2 (Dit neem 11 dae om van Horeb tot by Kaʹdes-Barneʹa+ met die pad van die berg Seïr te reis.)

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel