-
Levitikus 1:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Praat met die Israeliete en sê vir hulle: ‘As enigeen van julle vir Jehovah ’n offer uit die vee aanbied, moet julle julle offer uit die beeste of uit die kleinvee aanbied.+
3 “‘As sy offer ’n brandoffer uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek aanbied.+ Hy moet dit by die ingang van die tent van samekoms vrywillig+ voor Jehovah aanbied.
-