Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 As ’n man baie kwaad word vir sy medemens en hy hom opsetlik doodmaak,+ moet die man sterf, al moet julle hom van my altaar af wegneem.+

  • Deuteronomium 17:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Die man wat trots* is en nie luister na die regter of na die priester wat voor Jehovah julle God dien nie, moet sterf.+ Julle moet wat sleg is, uit Israel verwyder.+

  • Hebreërs 10:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Want as ons opsetlik sonde beoefen nadat ons akkurate kennis van die waarheid ontvang het,+ bly daar nie meer enige offerande vir sondes oor nie,+ 27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel en ’n brandende woede wat die teenstanders gaan verteer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel