Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Enigiemand wat aan enige ander gode behalwe Jehovah offerandes bring, moet vernietig word.+

  • Eksodus 32:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Moses het gesien dat die volk handuit geruk het, omdat Aäron dit toegelaat het, en hulle het hulle skandelik gedra voor hulle teenstanders.

  • Eksodus 32:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hy het toe vir hulle gesê: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, gesê het: ‘Elkeen van julle moet sy swaard neem en deur die hele kamp gaan, van ingang tot ingang, en sy broer, sy buurman en sy vriend doodmaak.’”+

  • Deuteronomium 13:6-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “As jou broer, die seun van jou ma, of jou seun of jou dogter of jou geliefde vrou of jou beste vriend jou in die geheim probeer verlei deur te sê: ‘Laat ons ander gode gaan dien,’+ gode wat nie julle of julle voorvaders geken het nie, 7 gode van die volke om julle, of hulle nou naby julle is of ver van julle is, van die een einde van die land tot die ander einde van die land, 8 mag jy nie toegee of na hom luister nie,+ en jy mag ook nie vir hom jammer voel of medelye* betoon of hom beskerm nie, 9 maar jy moet hom vir seker doodmaak.+ Jy moet jou hand eerste lig om hom dood te maak, en daarna moet die hele volk dieselfde doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel