-
Deuteronomium 17:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Sê nou daar word in een van julle stede wat Jehovah julle God aan julle gee, ’n man of ’n vrou onder julle gevind wat doen wat sleg is in die oë van Jehovah julle God en wat sy verbond verbreek.+ 3 Miskien het hy ’n verkeerde weg ingeslaan en ander gode aanbid en voor hulle of voor die son of die maan of die hele leërmag van die hemel neergebuig,+ iets wat ek nie beveel het nie.+
-