Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “As een van julle broers onder julle arm word in een van julle stede in die land wat Jehovah julle God aan julle gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+

  • Deuteronomium 15:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jy moet vryelik aan hom gee,+ en jy* moenie teësinnig aan hom gee nie, want dan sal Jehovah jou God jou seën in al jou werk en in alles wat jy aanpak.+

  • Spreuke 11:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Daar is een wat baie gee en meer bykry.+

      ’n Ander gee nie wat hy behoort te gee nie en word arm.+

  • Spreuke 19:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die een wat goed is vir die armes, leen aan Jehovah,+

      en Hy sal hom terugbetaal* vir wat hy doen.+

  • Lukas 6:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Hou aan om te gee, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie hoeveelheid in julle skoot uitgooi, wat ingestamp en geskud is, maar dit sal nog steeds oorloop. Want met die maathouer waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”

  • 2 Korintiërs 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die punt is: Wie spaarsamig saai, sal ook spaarsamig oes, en wie oorvloedig saai, sal ook oorvloedig oes.+

  • 1 Johannes 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel