Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+

  • Deuteronomium 4:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Julle het hierdie dinge gesien sodat julle kan weet dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander God nie.+

  • Psalm 73:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Wie het ek in die hemel?

      En behalwe u begeer ek niks op die aarde nie.+

  • Psalm 86:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+

      daar is geen werke soos u werke nie.+

  • Psalm 89:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+

      Wie onder die seuns van God+ is soos Jehovah?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel