Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Besef nou dat ek God is,+

      en daar is geen ander God as ek nie.+

      Ek maak dood en ek maak lewend.+

      Ek wond+ en ek sal genees,+

      en niemand kan uit my hand red nie.+

  • Job 14:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ag, as u my maar in die Graf* wou wegsteek+

      en my daar wou hou totdat u nie meer kwaad is nie.

      As u maar vir my ’n tyd wou vasstel en aan my wou dink!+

  • Psalm 30:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 O Jehovah, u het my uit die Graf* opgelig.+

      U het my aan die lewe gehou. U het gekeer dat ek na die graf afgaan.+

  • Psalm 49:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar God sal my uit die mag* van die Graf* loskoop,+

      want hy sal my daaruit neem. (Sela)

  • Psalm 68:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Die ware God is vir ons ’n God wat red,+

      en Jehovah die Soewereine Heer kan ’n mens van die dood red.+

  • Hosea 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Uit die mag van die Graf* sal ek hulle loskoop.

      Uit die dood sal ek hulle verlos.+

      Waar is jou angels, o Dood?+

      Waar is jou vernietigende krag, o Graf?+

      Ek sal nie medelye* hê nie.

  • Johannes 11:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Marta het vir hom gesê: “Ek weet dat hy in die opstanding+ op die laaste dag sal opstaan.”

  • 1 Korintiërs 15:55
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 “Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel