17 Toe het die koning vir die wagte om hom gesê: “Maak die priesters van Jehovah dood, want hulle is aan Dawid se kant! Hulle het geweet dat hy ’n vlugteling is, maar hulle het my nie vertel nie!” Maar die koning se knegte wou nie hulle hand lig om die priesters van Jehovah aan te val nie.