Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Maar nou gaan jou koninkryk nie bly bestaan nie.+ Jehovah sal vir hom ’n man na sy hart+ vind, en Jehovah sal hom as ’n leier oor sy volk aanstel,+ want jy was nie gehoorsaam aan Jehovah se bevel nie.”+

  • Psalm 89:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Ek het my kneg Dawid gevind.+

      Met my heilige olie het ek hom gesalf.+

  • Handelinge 13:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Nadat hy hom verwyder het, het hy Dawid vir hulle as koning gegee,+ oor wie hy gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart.+ Hy sal alles doen wat ek wil hê.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel