1Daar was ’n sekere man van Ramataʹim-Soʹfim*+ van die bergstreek van Eʹfraim+ wie se naam Elkaʹna+ was, die seun van Jeroʹham, die seun van Eliʹhu, die seun van Tohu, die seun van Suf, ’n Efraimiet.
19 Toe het hulle vroeg die oggend opgestaan en voor Jehovah neergebuig, en daarna het hulle teruggegaan na hulle huis in Rama.+ Elkaʹna het seksuele omgang met sy vrou Hanna gehad, en Jehovah het aan haar gedink.+