Levitikus 7:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Want ek neem die bors van die beweegoffer en die boud van die heilige deel van die Israeliete se vrede-offers,* en ek gee dit aan die priester Aäron en sy seuns as ’n permanente wetsvoorskrif vir die Israeliete.+
34 Want ek neem die bors van die beweegoffer en die boud van die heilige deel van die Israeliete se vrede-offers,* en ek gee dit aan die priester Aäron en sy seuns as ’n permanente wetsvoorskrif vir die Israeliete.+