26 Dawid het vir die manne wat naby hom gestaan het, gesê: “Wat sal die man kry wat daardie Filistyn daar oorkant doodmaak en Israel se eer red? Hoe durf hierdie onbesnede Filistyn die leërmag van die lewende God uitdaag?”*+
36 U kneg het die leeu sowel as die beer doodgemaak, en hierdie onbesnede Filistyn sal soos hulle word, want hy het die leërmag van die lewende God uitgedaag.”*+
14 Toe het Dawid boodskappers na Is-Boset,+ Saul se seun, gestuur en gesê: “Gee my vrou Migal terug, aan wie ek verloof geraak het vir 100 voorhuide van die Filistyne.”+