-
1 Samuel 20:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Maar as my pa iets slegs aan jou wil doen en ek jou nie daarvan laat weet en jou in vrede laat gaan nie, laat Jehovah my dan swaar straf.* Mag Jehovah met jou wees,+ net soos hy met my pa was.+ 14 Ek weet dat jy gedurende my lewe en selfs as ek sterf die lojale liefde van Jehovah aan my sal betoon.+
-