8 Dít is die name van Dawid se magtige vegters:+ Joʹseb-Basseʹbet, ’n Tagkemoniet, die hoof van die drie.+ Hy het eenkeer 800 manne met sy spies doodgemaak.
5 Want Dawid het gedoen wat reg is in die oë van Jehovah, en hy het sy hele lewe lank nie afgewyk van enigiets wat Hy hom beveel het nie, behalwe in die geval van Uriʹa, die Hetiet.+