Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Toe het almal in die kamp en die hele voorpos paniekbevange geraak, en selfs die groepe soldate wat gewoonlik op strooptogte gegaan het,+ het baie bang geword. Die aarde het begin skud, en God het hulle paniekbevange gemaak.

  • Job 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy skud die aarde uit sy plek,

      sodat sy pilare sidder.+

  • Psalm 68:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 het die aarde gebewe.+

      Reën het uit die hemel gestort* as gevolg van God.

      Hierdie Siʹnai het gebewe as gevolg van God, die God van Israel.+

  • Nahum 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Berge bewe as gevolg van hom,

      en die heuwels smelt.+

      Die aarde sal skud weens sy gesig,

      asook die land en almal wat daarin woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel