-
Jakobus 5:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Broers, neem die profete, wat in die naam van Jehovah* gepraat het,+ as ’n voorbeeld. Hulle het baie gely+ en het geduldig volhard.+ 11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het, gelukkig.*+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah* dit laat afloop het,+ dat Jehovah* baie liefdevol* en genadig is.+
-