Psalm 25:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hegte vriendskap met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+en hy maak sy verbond aan hulle bekend.+ Spreuke 3:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Want Jehovah haat mense wat bedrieglik is,+maar hy is ’n goeie vriend van dié wat reg lewe.+
14 Hegte vriendskap met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+en hy maak sy verbond aan hulle bekend.+