Nehemia 8:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die hele volk het toe soos een man bymekaargekom op die openbare plein wat voor die Waterpoort+ was, en hulle het vir Esra+ die kopiis* gesê om die boek van die Wet van Moses,+ wat Jehovah aan Israel gegee het, te bring.+
8 Die hele volk het toe soos een man bymekaargekom op die openbare plein wat voor die Waterpoort+ was, en hulle het vir Esra+ die kopiis* gesê om die boek van die Wet van Moses,+ wat Jehovah aan Israel gegee het, te bring.+