Lukas 14:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar wanneer jy ’n feesmaal hou, moet jy die armes, die kreupeles, die verlamdes en die blindes nooi,+ Jakobus 1:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Die vorm van aanbidding* wat in die oë van ons God en Vader rein en onbesmet is, is dít: om na weeskinders+ en weduwees+ om te sien wanneer hulle deur moeilike tye gaan+ en om jouself nie deur die wêreld te laat besmet nie.+
13 Maar wanneer jy ’n feesmaal hou, moet jy die armes, die kreupeles, die verlamdes en die blindes nooi,+
27 Die vorm van aanbidding* wat in die oë van ons God en Vader rein en onbesmet is, is dít: om na weeskinders+ en weduwees+ om te sien wanneer hulle deur moeilike tye gaan+ en om jouself nie deur die wêreld te laat besmet nie.+