Job 40:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Is jy so magtig soos die ware God,+of kan jou stem dreun soos syne?+ Psalm 29:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die stem van Jehovah word oor die waters gehoor. Die stem van die glorieryke God dreun soos donderslae.+ Jehovah is oor baie waters.+ Psalm 68:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 vir die Een wat op die oeroue hemel ry, die hoogste hemel.+ Kyk! Sy stem dreun soos die donder, sy magtige stem.
3 Die stem van Jehovah word oor die waters gehoor. Die stem van die glorieryke God dreun soos donderslae.+ Jehovah is oor baie waters.+
33 vir die Een wat op die oeroue hemel ry, die hoogste hemel.+ Kyk! Sy stem dreun soos die donder, sy magtige stem.