Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 het die seuns van die ware God*+ opgelet hoe mooi die dogters van die mense is. Hulle het dus almal wat hulle wou hê, as vrouens geneem.

  • 1 Konings 22:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Migaʹja het gesê: “Hoor die woord van Jehovah: Ek het Jehovah op sy troon sien sit,+ en die hele leërmag van die hemel het by hom gestaan, aan sy regterkant en aan sy linkerkant.+

  • Job 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En die dag het aangebreek waarop die seuns van die ware God*+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah+ in te neem, en Satan+ het ook tussen hulle ingekom.+

  • Job 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Later het die dag aangebreek waarop die seuns van die ware God*+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem,+ en Satan het ook tussen hulle ingekom om sy plek voor Jehovah in te neem.+

  • Psalm 89:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+

      Wie onder die seuns van God+ is soos Jehovah?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel