-
1 Samuel 12:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Samuel het toe tot Jehovah geroep, en Jehovah het op daardie dag donderslae en reën gegee, sodat die hele volk Jehovah en Samuel grootliks gevrees het.
-