Jeremia 10:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,+en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg.+ Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+
13 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,+en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg.+ Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+