Psalm 38:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Kom tog gou en help my,o Jehovah, my redding.+ Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+ Openbaring 7:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem uit te roep: “Redding het ons te danke aan ons God, wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
10 En hulle hou aan om met ’n harde stem uit te roep: “Redding het ons te danke aan ons God, wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+