Psalm 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+ Jehovah se troon is in die hemel.+ Sy oë sien, sy oplettende* oë ondersoek die mense.+ Psalm 33:13-15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Jehovah kyk af vanuit die hemel. Hy sien al die mense.+ 14 Vanuit sy woonplekkyk hy aandagtig na die inwoners van die aarde. 15 Hy is die Een wat almal se harte vorm. Hy ondersoek al hulle werke.+ Jeremia 16:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want my oë sien alles wat hulle doen.* Hulle is nie vir my weggesteek nie,en hulle oortreding is ook nie vir my oë weggesteek nie. Jeremia 23:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “Kan enige mens in ’n skuilplek wegkruip waar ek hom nie kan sien nie?”+ sê Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ sê Jehovah.
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+ Jehovah se troon is in die hemel.+ Sy oë sien, sy oplettende* oë ondersoek die mense.+
13 Jehovah kyk af vanuit die hemel. Hy sien al die mense.+ 14 Vanuit sy woonplekkyk hy aandagtig na die inwoners van die aarde. 15 Hy is die Een wat almal se harte vorm. Hy ondersoek al hulle werke.+
17 Want my oë sien alles wat hulle doen.* Hulle is nie vir my weggesteek nie,en hulle oortreding is ook nie vir my oë weggesteek nie.
24 “Kan enige mens in ’n skuilplek wegkruip waar ek hom nie kan sien nie?”+ sê Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ sê Jehovah.