Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “En jy, my seun Salomo, jy moet die God van jou vader leer ken, en jy moet hom met jou hele hart*+ en ’n vreugdevolle* siel* dien, want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy sien elke begeerte* en gedagte.+ As jy hom soek, sal hy sorg dat jy hom vind,+ maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir ewig verwerp.+

  • 2 Kronieke 15:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het toe na Asa gegaan en vir hom gesê: “Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Jehovah is aan julle kant solank julle aan sy kant bly.+ En as julle hom soek, sal hy sorg dat julle hom vind,+ maar as julle hom verlaat, sal hy julle verlaat.+

  • 2 Kronieke 19:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het koning Joʹsafat van Juda veilig* by sy paleis in Jerusalem aangekom.+

  • 2 Kronieke 19:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar God het goeie dinge in u gesien,+ want u het ontslae geraak van die heilige pale* in die land en u het u hart voorberei* om die ware God te dien.”+

  • Jesaja 55:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Soek Jehovah terwyl hy gevind kan word.+

      Roep hom aan terwyl hy naby is.+

  • 1 Petrus 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel