20 Nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne gestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is. Hulle wou hom kry om iets te sê wat hulle teen hom kan gebruik,+ sodat hulle hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur kan oorlewer.