Psalm 94:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe ek gesê het: “My voet gly,”het u lojale liefde, o Jehovah, my bly ondersteun.+ Psalm 116:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 U het my van die dood gered,my oog van trane, my voet van struikeling.+