Prediker 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Ek het ook die volgende onder die son gesien: In die plek van geregtigheid was daar goddeloosheid, en in die plek van regverdigheid was daar goddeloosheid.+ Miga 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Luister asseblief hierna, hoofde van die huis van Jakoben leiers van die huis van Israel,+wat geregtigheid haat en wat alles wat reguit is, krom maak,+
16 Ek het ook die volgende onder die son gesien: In die plek van geregtigheid was daar goddeloosheid, en in die plek van regverdigheid was daar goddeloosheid.+
9 Luister asseblief hierna, hoofde van die huis van Jakoben leiers van die huis van Israel,+wat geregtigheid haat en wat alles wat reguit is, krom maak,+