Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 As jy sien dat die arme onderdruk word en dat daar nie reg en regverdigheid in jou gebied is nie, moet jy nie verbaas wees nie.+ Daardie hoë amptenaar word dopgehou deur iemand wat hoër as hy is, en daar is ander wat selfs hoër as hulle is.

  • Jesaja 10:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Dit sal sleg gaan met dié wat skadelike wette maak,+

      wat heeltyd onderdrukkende gebooie maak

       2 om te keer dat die armes se regsaak verhoor word

      en dat die hulpeloses onder my volk geregtigheid kry.+

      Hulle buit die weduwees uit

      en stroop die weeskinders!*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel