Spreuke 10:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Wanneer die storm verby is, sal die goddelose nie meer daar wees nie,+maar die regverdige is soos ’n ewige fondament.+ Jeremia 23:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die windstorm van Jehovah sal met woede losbars. Dit sal soos ’n stormagtige warrelwind oor die goddeloses kom.+
25 Wanneer die storm verby is, sal die goddelose nie meer daar wees nie,+maar die regverdige is soos ’n ewige fondament.+
19 Die windstorm van Jehovah sal met woede losbars. Dit sal soos ’n stormagtige warrelwind oor die goddeloses kom.+