Psalm 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek.+ Die goddelose is verstrik in die werk van sy eie hande.+ Higgajon.* (Sela) Psalm 98:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met geregtigheid.+
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek.+ Die goddelose is verstrik in die werk van sy eie hande.+ Higgajon.* (Sela)
9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met geregtigheid.+