Psalm 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees? Psalm 46:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 God is ons skuilplek en sterkte,+’n hulp wat maklik gevind kan word in moeilike tye.+
27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees?