Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Want niks wat hulle sê, kan vertrou word nie.

      Daar is niks behalwe vyandigheid in hulle nie.

      Hulle keel is ’n oop graf,

      en hulle vlei met hulle tong.*+

  • Psalm 28:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Moenie my wegsleep saam met die goddeloses, saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+

      dié wat op ’n vreedsame manier met hulle medemens praat terwyl daar goddeloosheid in hulle hart is.+

  • Psalm 55:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Sy woorde is gladder as botter,+

      maar daar is konflik in sy hart.

      Sy woorde is sagter as olie,

      maar hulle is swaarde wat reg is om te steek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel