Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 21:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Een man sterf terwyl hy nog baie krag het,+

      terwyl hy geen bekommernisse het nie en rustig lewe,+

  • Psalm 37:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Moenie ontsteld wees as gevolg van goddelose mense

      of jaloers wees op dié wat slegte dinge doen nie.+

       2 Hulle sal vinnig verlep, soos gras,+

      en uitdroog soos groen, nuwe gras.

  • Jesaja 30:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 sal hierdie oortreding vir julle soos ’n gebreekte muur wees,

      soos ’n hoë muur wat uitbult en reg is om te val.

      Dit sal skielik val, in ’n oomblik.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel