Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jehovah maak arm, en hy maak ryk.+

      Hy verneder, en hy verheerlik.+

  • Daniël 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Hy verander tye en tydperke,+

      verwyder konings en stel konings aan,+

      gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat insig het.+

  • Daniël 4:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dit is volgens die bevel van die wagte,+ en dit is volgens die versoek van die heiliges, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy ook al wil en selfs die laagste van die mensdom daaroor aanstel.”

  • Lukas 1:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Hy het magtige manne van trone afgestoot+ en dié met ’n nederige posisie belangrik gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel