Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 21:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 God sal ’n man se kinders straf vir wat hy gedoen het.

      Maar God moet hóm liewer straf sodat hy dit self kan voel.+

      20 Mag sy eie oë sy ondergang sien,

      en mag hy self die woede van die Almagtige drink.+

  • Jeremia 25:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat Jehovah, die God van Israel, vir my gesê het: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en laat al die nasies na wie ek jou stuur, dit drink.

  • Jeremia 25:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Julle moet dit drink!

  • Jeremia 49:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Dít is wat Jehovah sê: “As mense wat nie gevonnis is om die beker te drink nie, dit wel moet drink, hoeveel te meer moet jy gestraf word! Jy sal nie ongestraf bly nie, want jy moet dit drink.”+

  • Openbaring 14:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 ’n Ander engel, ’n derde, het hulle gevolg en met ’n harde stem gesê: “As iemand die wilde dier+ en sy beeld aanbid en ’n merk op sy voorkop of op sy hand ontvang,+ 10 sal hy ook van die wyn van die woede van God drink wat onverdun in die beker van Sy woede+ ingeskink is. Hy sal voor die heilige engele en voor die Lam met vuur en swael+ gepynig word.

  • Openbaring 16:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die groot stad+ het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het geval. God het aan Babilon die Grote+ gedink deur die beker van die wyn van sy groot woede aan haar te gee.+

  • Openbaring 18:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Betaal haar terug op die manier waarop sy ander behandel het,+ ja, betaal haar twee keer soveel terug vir wat sy gedoen het.+ Meng vir haar twee keer soveel van die mengsel in die beker+ waarin sy ’n mengsel gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel