Psalm 74:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Dink aan die volk* wat u lank gelede uitgekies het,+die stam wat u as u erfdeel losgekoop het.+ Onthou die berg Sion, waar u gewoon het.+ Psalm 132:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want Jehovah het Sion uitgekies.+ Dit was sy begeerte om dit as sy woonplek te hê:+ Psalm 135:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Mag Jehovah vanuit Sion geloof word,+hy wat in Jerusalem woon.+ Loof Jah!+
2 Dink aan die volk* wat u lank gelede uitgekies het,+die stam wat u as u erfdeel losgekoop het.+ Onthou die berg Sion, waar u gewoon het.+