Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 31:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 En die Assiriër sal deur die swaard val, maar nie deur die swaard van ’n man nie.

      Hy sal vernietig word deur ’n swaard, maar nie dié van ’n mens nie.+

      Hy sal vir die swaard vlug,

      en sy jong manne sal slawe word.

  • Jesaja 37:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 En die engel van Jehovah het uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel