2 Kronieke 20:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 En al die koninkryke van die lande het bang geword vir God toe hulle hoor dat Jehovah teen Israel se vyande geveg het.+ Psalm 2:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die Een wat op sy troon in die hemel sit, sal lag. Jehovah sal hulle bespot. 5 Dan sal hy in sy woede met hulle praaten hulle met sy brandende woede laat bang word.
29 En al die koninkryke van die lande het bang geword vir God toe hulle hoor dat Jehovah teen Israel se vyande geveg het.+
4 Die Een wat op sy troon in die hemel sit, sal lag. Jehovah sal hulle bespot. 5 Dan sal hy in sy woede met hulle praaten hulle met sy brandende woede laat bang word.